1 JUNIE 2021-Ontvries die vleis, ons is oppad.

Sê net JA vir Afrikaanse films,

reekse en musiek.

Bly op hoogte met die nuutse vermaak.

SLUIT AAN

Wat sê Steve Hofmeyr

"Werklik bevryde Afrikaans, bevryde kuns. bevryde vermaak...as dit is wat jy wil hê, sê JA vir Jou Afrikaans."

Jou Mense

JA bied ‘n platform vir Afrikaanse filmmakers om hulle films, reekse, dokumentêre, kortfilms en ander vermaaklikheidsidees ten toon te stel.

-

50% van alle inkomste word teruggeploeg vir die skepping van nuwe produksies en des meer. As jy ‘n draaiboek het, of ‘n filmmaker wil wees, is JA die platform wat jou kan help.

Jou Taal

JA is ’n digitale vermaaklikheidsplatform wat die voortbestaan van Afrikaans bevorder. Deur aan te sluit help jy om ons wonderlike taal en unieke kultuur te beskerm, deur ’n platform te wek wat daardie ideale in die kollig hou.

JOU AFRIKAANS

JA se toepassing is beskikbaar op alle digitale platforms. Jy kan dit kyk waar jy wil, soos jy wil, wanneer jy wil. Programme van gister sowel as top gehalte vermaaklikheid van vandag.

Available for TV platforms and apps

Sluit Aan Vandag!

Jy verdien die beste vermaak in Afrikaans. Sluit nou aan en geniet programme van toeka tot nou.

SLUIT AAN - JY WEET JY WIL